Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf April, 2015

Kom & Vertrou; 'n Pasga Revolusie

Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe KOM, sal nooit weer honger word nie; en wie op My VERTROU, sal nooit weer dors kry nie. (JOHANNES 6:35 NLV) Honger. KOM. Honger vir iets nuuts? Honger behoeftes...hunkering na iets (of iemand) MEER...iets BETER... Dors. VERTROU. Dors na verandering en verkwikking? Iets (of iemand) verfrissend en nuut wat jou hart vinniger laat klop...wat jou dors les, wat jou behoefte versadig... 'n paaseier gaan ongelukkig nie die ding doen nie, alhoewel sjokelade enige tyd welkom is :) Jesus sê dis Hy. Jesus sê Hy kan dors les en versadig.  Dit gebeur dat ek in een situasie is en begin kla...dan sodra ek kry wat ek wil hê...nie lank daarna nie kla ek weer oor ander dinge daar... Altyd honger, ewig dors. Jesus sê Hy is nie net die Pitstop nie, maar 'n tuiste. "Hier by My sal jy versorg wees...nooit honger en nooit weer dors.." Ons Bly nie altyd in die veilige Tuiste nie...Kom ja, maar gaan dan weer... Jesus sê KOM dan g